Apkgplay.com » Apps » Education » Donkie Joukie en die Prinses

Donkie Joukie en die Prinses APK

Updated: Mar 10,2017
(23)
Installs: 5.000

The description of Donkie Joukie en die Prinses

Oulike Afrikaanse stories vir kleuters. Donkie Joukie is soms 'n bietjie deurmekaar... maar gelukkig is sy vriendin, Inki-Onkie, altyd naby om te help!

Die twee donkies se avonture is ideaal vir kinders tussen 2 en 5 jaar - wat dit sommer baie sal geniet. Donkie Joukie kan soos 'n storieboek vir 'n kleuter gelees word en lei tot 'n belangrike gesprek oor hoe uniek en spesiaal elke kleuter is.

Maar, vir daardie tye wat Mamma of Pappa net so 'n bietjie alleen tyd nodig het, kan die storie deur die app voorgelees word met interaktiewe verassings op elke bladsy.

Donkie Joukie is ontwikkel deur ouers, met heelwat hulp van hul kleuters, en bevat geen advertensies wat per ongeluk gekies kan word nie.

Hierdie is die eerste weergawe, gratis en verniet! Kyk ook gerus na die ander drie stories in die reeks wat te koop is.

Stuur asseblief kommentaar, idees en gee ons asseblief ook goeie ratings!

Donkie Joukie is 'n inisiatief van Oasis in Suid-Afrika - 'n groep mense wat leef om ons land 'n beter plek te maak. 'n Plek waar ons, ons kinders en hul kinders almal hul volle potensiaal kan bereik.

Deur die app te koop, help jy om unieke geleenthede te bied vir jong mense wat leer om skrywers, grafiese kunstenaars en IT kenners te word.

Donkie Joukie en die Prinses Screenshots

Donkie Joukie en die Prinses APKDonkie Joukie en die Prinses APKDonkie Joukie en die Prinses APKDonkie Joukie en die Prinses APKDonkie Joukie en die Prinses APKDonkie Joukie en die Prinses APKDonkie Joukie en die Prinses APK

What's New:

Fixed page bug

Fixed overlapping sound

Category:Education App

Developer:Oasis South Africa

Current Version:Varies with device

Requires Android:3.0 and up

Size:Varies with device

Get it Google Play

Package name:com.oasis.donkiejoukie

Installs:1,000 - 5,000

Report:Flag as inappropriate

Donkie Joukie en die Prinses Version History